Kursus vir Nuwelinge / Beginners Deel 1 – (Druk die “Translate” knoppie onder aan die bladsy vir vertaling)
LEES ASB ALLES IN HIERDIE ARTIKEL OF KYK DIE VIDEOS LAER AF OP DIE BLADSY VOOR U NA KURRIKULUM TOE GAAN!
Die volledige Nuwelinge / Beginners-program bestaan eintlik uit 4 dele: Nuwelinge Deel 1 en 2, sowel as Brons Prelim Deel 1 en 2. Dit word van die paartjie vereis om elke deel te voltooi voordat hulle toegang tot die volgende deel kry. (Dit is dieselfde as om vordering met skool te vergelyk: mens moet graad 1 voltooi voordat jy na graad 2 kan gaan)
Hou in gedagte dat ons aktiwiteit ‘n koninklike aktiwiteit is, en oorsese instansies vra $125 (ongeveer R2,250) vir ‘n halfuur (30 minute) Skype- of Zoom-aanlynles. Videolesse kos enigiets van $15 – $45 vir ‘n 3 – 5 minute aanlyn videoles.
Om u lesse te begin, kliek op die “WORD HIER DEEL VAN ONS KLUB”-knoppie onderaan, en u sal na die lidmaatskapvlak-bladsy verwys word: kies “Nuweling Beginners Deel 1”-vlak. Betaal R800 vir julle as paartjie om die volledige “Deel 1” -kursus te voltooi. Let daarop dat u, u lidmaatskap na die volgende Deel of Kursus moet opgradeer @ R800, wat weer vir u en u dansmaat gesamentlik is.
Die duur van elke kursus is 90 dae, selfs al voltooi u, u kursus of vlak in ‘n korter tyd soos in 10 of 20 dae om die volgende vlak te begin. Elke kursus bevat 10 klasse. Elke klas het talle video lesse wat julle weekliks of daagliks kan neem.
‘n Voltooiingsertifikaat is beskikbaar om af te laai na voltooiing van elke dansvlak, aan u en u dansmaat gesamentlik, of individuele sertifikate vir elk (vir hulp sien “Support Forum”. Dansvlak voorbeelde: Brons Nuwelinge Deel 2, Brons Prelim Deel 2, Brons 1ste Intermediêre Vlak Deel 4, Brons Middel Intermediêre Vlak Deel 4, ens.
Net dansers wat die duurder lidmaatskap-pakkette neem is geregtig op 1 gratis Zoom- of Skype-les van 20 minute per Deel, aan die einde van elke Deel.
U en u dansmaat kan ook kies om vooruit te betaal vir die eerste 2 Beginners Kursusse, wat Deel 1 en Deel 2 is, teen ‘n ruim verminderde bedrag van R1,440, eenmalig. Om vir die dubbel beginnerskursus in te skryf, kliek op die “WORD HIER DEEL VAN ONS KLUB / JOIN OUR CLUB HERE! ”-knoppie laer af. Daar sal u verwys word na die lidmaatskapvlakke bladsy: kies “2 Deel Nuwelinge / Beginners Program”
Lede het toegang tot ons leerplan & kry ook gratis toegang tot al die lyn- & groepdanse wat u kan gebruik by u eie privaat dansfunksies asook by publieke dansfunksies.
Ons bied u die beste afrigting, waarvan baie mense getuig, teen die laagste fooie om soveel moontlik mense te kry om van hierdie geleentheid gebruik te maak om sosiaal & dansvaardig te word deur baie goed en korrek te leer dans.
Sodra u ‘n lid is, kan u aanteken (in log) om u danslesse te besigtig. Gebruik asseblief die Ondersteuningsforum vir hulp. As u nie antwoorde in die Ondersteuningsforum kry nie, gebruik gerus die E-posondersteuning!
Kry kursusinhoud en lesse onder Kurrikulum.
Kursus Inligting Oorsig Video In Afrikaans
Course Information Overview Video In English
Week One
Die lesse vir "Week 1" of "Dag 1" se klas / The lessons for "Week 1" or "Day 1's" class
- Welcoming / Verwelkoming
- Benodigdhede vir Suksesvolle Virtuele Lesse
- Wat is Sosiale Pare-Dans?
- Lesson 1.1 Introductory Program 1 – Foundation 1
- Lesson 1.2 Introductory Program 1 – Foundation 2
- Lesson 1.3 Introductory Program 1 – Foundation 3
- Lesson 1.4 Introductory Program 1 – Foundation 4
- Lesson 1.5 Introductory Program 1 – Foundation 5
- Lesson 1.6 Introductory Program 1 – Foundation 6
Week Two
Die lesse vir "Week 2" of "Dag 2" se klas / The lessons for "Week 2" or "Day 2's" class
- Rede Vir Ons Virtuele Klub en Aanlynlesse
- Lesson 2.1 Introductory Program 2 – Foundation 1
- Lesson 2.2 Introductory Program 2 – Foundation 2
- Lesson 2.3 Introductory Program 2 – Foundation 3
- Lesson 2.4 Introductory Program 2 – Foundation 4
- Lesson 2.5 Introductory Program 2 – Foundation 5
- Lesson 2.6 Introductory Program 2 – Foundation 6
- Lesson 2.7 Introductory Program 2 – Foundation 7
Week Three
Die lesse vir "Week 3" of "Dag 3" se klas / The lessons for "Week 3" or "Day 3's" class
- Voordele van Ons Nagevorsde Pare-Dans
- Lesson 3.1 Introductory Program 3 – Foundation 1
- Lesson 3.2 Introductory Program 3 – Foundation 2
- Lesson 3.3 Introductory Program 3 – Foundation 3
- Lesson 3.4 Tango – Corner Turn
- Lesson 3.5 Introductory Program 3 – Foundation 4
- Lesson 3.6 Cha Cha – Single Cross Over
- Lesson 3.7 Introductory Program 3 – Foundation 5
- Lesson 3.8 Boogie – Underarm Turn
Week Four
Die lesse vir "Week 4" of "Dag 4" se klas / The lessons for "Week 4" or "Day 4's" class
- Addisionele & Onbekende Sosiale Pare-Dans Inligting
- Lesson 4.1 Boogie Warm-Up Dance
- Lesson 4.2 Boogie – Underarm Turn to Hand Change
- Lesson 4.3 Foxtrot – Basic Facing Wall Revision
- Lesson 4.4 Foxtrot – Zig Zag Basic
- Lesson 4.5 Sokkie – Not The Way To Sokkie
- SkoolSkoffel versus Sokkie
- Lesson 4.6 Sokkie – Basic Steps of the Past
- Lesson 4.7 Sokkie – Basic
- Lesson 4.8 Sokkie – Basic (More Technical Approach)
Week Five
Die lesse vir "Week 5" of "Dag 5" se klas / The lessons for "Week 5" or "Day 5's" class
- Lesson 5.1 Boogie – Warm-Up Dance
- Lesson 5.2 Boogie – Underarm Turn to Slip Hand Change
- Lesson 5.3 Cha Cha – Double Cross Over
- Lesson 5.4 Foxtrot – Outside Basic
- Lesson 5.5 Sokkie – Basic Step Revision Plus Extra Info
- Lesson 5.6 Sokkie – Underarm Turn
- Lesson 5.7 Sokkie – Underarm Turn to Hand Change
- Lesson 5.8 Sokkie – Many Steps in the Sokkie
Week Six
Die lesse vir "Week 6" of "Dag 6" se klas / The lessons for "Week 6" or "Day 6's" class
Week Seven
Die lesse vir "Week 7" of "Dag 7" se klas / The lessons for "Week 7" or "Day 7's" class
Week Eight
Die lesse vir "Week 8" of "Dag 8" se klas / The lessons for "Week 8" or "Day 8's" class
Week Nine
Die lesse vir "Week 9" of "Dag 9" se klas / The lessons for "Week 9" or "Day 9's" class
Week Ten
Die lesse vir "Week 10" of "Dag 10" se klas / The lessons for "Week 10" or "Day 10's" class